YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KRONIEKE 18:13

2 KRONIEKE 18:13 Bybel vir almal (ABA)

Miga het gesê: “So seker soos die Here lewe, ek sal sê wat my God vir my sê.”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 18

2 KRONIEKE 18:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Miga sê: So waar as die HERE leef, wat God my sal sê, dit sal ek spreek!

Deel
Lees 2 KRONIEKE 18

2 KRONIEKE 18:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Miga sê: “So seker as die Here leef, wat my God vir my sê, dit sal ek sê!”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 18

2 KRONIEKE 18:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Miga het geantwoord: “So waar as die HERE leef, wat my God vir my sê, dit sal ek oordra.”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 18

2 KRONIEKE 18:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Miga: So waar as die HERE leef, wat my God spreek, dit sal ek spreek.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 18

2 KRONIEKE 18:13 Die Boodskap (DB)

Miga het hom geantwoord: “Ek sal net sê wat die Here vir my sê om te sê!”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 18

2 KRONIEKE 18:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Miga antwoord: “So seker as wat die HERE lewe, ek sal net sê wat my God sê.”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's