1
1 Samuel 2:2
Die Boodskap
Daar is geen god soos U nie. Ja, daar is geen god buiten U nie. Daar is nie nog ’n rots soos ons God nie.
Vergelyk
Verken 1 Samuel 2:2
2
1 Samuel 2:8
Hy laat onbelangrike mense uit die stof opstaan; Hy tel die armes van die ashoop af op. Hy laat hulle by belangrike mense sit; Hy gee hulle ’n spesiale plek. Dit is seker: die pilare van die aarde is die Here s’n; Hy maak die aarde daarop vas.
Verken 1 Samuel 2:8
3
1 Samuel 2:9
Hy help dié wat aan Hom getrou is, dat hulle nie val nie, maar slegte mense se lewe eindig in die donker. ’n Mens word nie met jou eie krag ’n held nie
Verken 1 Samuel 2:9
4
1 Samuel 2:7
Die Here maak arm en Hy maak ryk. Hy verneder en Hy verhoog.
Verken 1 Samuel 2:7
5
1 Samuel 2:6
Die Here maak dood en Hy maak lewendig. Hy laat mense afgaan in die graf en Hy laat mense daaruit opstaan.
Verken 1 Samuel 2:6
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's