1
PSALMS 70:4
Afrikaans 1933/1953
Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.
Vergelyk
Verken PSALMS 70:4
2
PSALMS 70:5
Laat in U vrolik en bly wees almal wat U soek; en laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is God!
Verken PSALMS 70:5
3
PSALMS 70:1
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.
Verken PSALMS 70:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's