YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 70:5

PSALMS 70:5 Bybel vir almal (ABA)

Maar die mense wat naby U wil wees, hulle moet vrolik en bly wees oor U. Die mense wat bly is dat U hulle gered het, hulle moet aanhou sê: “God is groot!”

Deel
Lees PSALMS 70

PSALMS 70:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat in U vrolik en bly wees almal wat U soek; en laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is God!

Deel
Lees PSALMS 70

PSALMS 70:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat almal wat by U hulp soek, jubel en bly wees oor U, laat dié wat op u hulp staatmaak, altyddeur sê: God is groot!

Deel
Lees PSALMS 70

PSALMS 70:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag almal wat U soek, hulle verheug en in U bly wees; mag hulle wat u verlossing liefhet, voortdurend sê: “God is groot!”

Deel
Lees PSALMS 70

PSALMS 70:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar ek is arm en behoeftig; maak gou na my, o God! U is my hulp en my redder; O HERE, moenie vertoef nie.

Deel
Lees PSALMS 70

PSALMS 70:5 Die Boodskap (DB)

Almal wat by U gaan hulp soek, moet bly wees. Laat mense wat U liefhet, elke dag sê: Daar is niemand groter as God nie!

Deel
Lees PSALMS 70

PSALMS 70:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar mag almal wat U soek, vol vreugde en blydskap wees. Mag hulle wat u verlossing liefhet, gedurig sê: “Die HERE is groot!”

Deel
Lees PSALMS 70
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's