1
PSALMS 137:1
Afrikaans 1933/1953
BY die riviere van Babel, daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion dink.
Vergelyk
Verken PSALMS 137:1
2
PSALMS 137:3-4
Want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons die woorde van 'n lied gevra en hulle wat ons verdruk het, vreugde, deur te sê: Sing vir ons 'n Sionslied. Hoe sou ons die lied van die HERE kan sing in 'n vreemde land?
Verken PSALMS 137:3-4
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's