1
PSALMS 136:1
Afrikaans 1933/1953
LOOF die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Vergelyk
Verken PSALMS 136:1
2
PSALMS 136:26
Loof die God van die hemel, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Verken PSALMS 136:26
3
PSALMS 136:2
Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Verken PSALMS 136:2
4
PSALMS 136:3
Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid
Verken PSALMS 136:3
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's