YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JOSUA 23

1

JOSUA 23:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En kyk, ek gaan vandag die weg van die ganse aarde, maar julle moet erken met jul hele hart en met jul hele siel dat nie een woord van al die goeie woorde wat die HERE julle God oor julle gespreek het, onvervuld gebly het nie; alles het vir julle uitgekom, nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.

Vergelyk

Verken JOSUA 23:14

2

JOSUA 23:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om die HERE julle God lief te hê

Vergelyk

Verken JOSUA 23:11

3

JOSUA 23:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Een man uit julle het duisend agtervolg; want die HERE julle God, Hy het vir julle gestry soos Hy julle beloof het.

Vergelyk

Verken JOSUA 23:10

4

JOSUA 23:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

maar die HERE julle God moet julle aanhang soos julle tot vandag toe gedoen het.

Vergelyk

Verken JOSUA 23:8

5

JOSUA 23:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar julle moet daar baie vas by staan om sorgvuldig te doen alles wat geskrywe staan in die wetboek van Moses, dat julle daar nie regs of links van afwyk nie

Vergelyk

Verken JOSUA 23:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's