YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JOHANNES 13

1

JOHANNES 13:34-35

Afrikaans 1933/1953

AFR53

'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.

Vergelyk

Verken JOHANNES 13:34-35

2

JOHANNES 13:14-15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As Ek dan, die Here en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was. Want Ek het julle 'n voorbeeld gegee om, net soos Ek aan julle gedoen het, ook so te doen.

Vergelyk

Verken JOHANNES 13:14-15

3

JOHANNES 13:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jesus antwoord en sê vir hom: Wat Ek doen, begryp jy nou nie, maar jy sal dit hierna verstaan.

Vergelyk

Verken JOHANNES 13:7

4

JOHANNES 13:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, 'n dienskneg is nie groter as sy heer nie, en 'n gesant is ook nie groter as die een wat hom gestuur het nie.

Vergelyk

Verken JOHANNES 13:16

5

JOHANNES 13:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As julle hierdie dinge weet, salig is julle as julle dit doen.

Vergelyk

Verken JOHANNES 13:17

6

JOHANNES 13:4-5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

van die maaltyd opgestaan en sy bo-klere uitgetrek en 'n doek geneem en dit om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in 'n bak gegooi en die voete van die dissipels begin was en afdroog met die doek wat Hy omgehad het.

Vergelyk

Verken JOHANNES 13:4-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest