YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 13:17

JOHANNES 13:17 Bybel vir almal (ABA)

Julle het nou gehoor wat Ek sê. As julle dit doen, dan sal julle gelukkig wees.

Deel
Lees JOHANNES 13

JOHANNES 13:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As julle hierdie dinge weet, salig is julle as julle dit doen.

Deel
Lees JOHANNES 13

JOHANNES 13:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle weet dit nou; gelukkig is julle as julle dit ook doen.”

Deel
Lees JOHANNES 13

JOHANNES 13:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As julle dit begryp, gelukkig is julle as julle dit doen.

Deel
Lees JOHANNES 13

JOHANNES 13:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As julle hierdie dinge weet, gelukkig is julle as julle dit doen.

Deel
Lees JOHANNES 13

JOHANNES 13:17 Die Boodskap (DB)

Dit weet julle tog. As julle regtig gelukkig wil wees, moet julle doen wat Ek nou net vir julle gesê het.

Deel
Lees JOHANNES 13

JOHANNES 13:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle hierdie dinge insien en julle eie maak, sal julle geseënd wees as julle dit ook doen.”

Deel
Lees JOHANNES 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's