YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JEREMIA 17

1

JEREMIA 17:7-8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is. Want hy sal wees soos 'n boom wat by die water geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom en nie vrees as daar hitte kom nie, maar sy blad bly groen; en in 'n jaar van droogte is hy nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie.

Vergelyk

Verken JEREMIA 17:7-8

2

JEREMIA 17:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?

Vergelyk

Verken JEREMIA 17:9

3

JEREMIA 17:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.

Vergelyk

Verken JEREMIA 17:10

4

JEREMIA 17:5-6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So sê die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die HERE afwyk. En hy sal wees soos 'n kaal bos in die wildernis, en hy sal nie sien as die goeie kom nie, maar dor plekke in die woestyn bewoon, 'n brakkerige en onbewoonde land.

Vergelyk

Verken JEREMIA 17:5-6

5

JEREMIA 17:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maak my gesond, HERE, dan sal ek gesond word; verlos my, dan sal ek verlos word; want U is my lof.

Vergelyk

Verken JEREMIA 17:14

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest