1
JEREMIA 13:23
Afrikaans 1933/1953
Kan 'n Kusiet sy vel verander of 'n luiperd sy vlekke? Dan sal julle ook in staat wees om goed te doen, julle wat gewend is om kwaad te doen.
Vergelyk
Verken JEREMIA 13:23
2
JEREMIA 13:16
Gee eer aan die HERE julle God voordat Hy dit donker laat word en voordat julle voete stamp teen die berge in die skemering; terwyl julle wag op lig, maar Hy dit doodskaduwee maak, in donkerheid verander.
Verken JEREMIA 13:16
3
JEREMIA 13:10
Hierdie goddelose volk wat weier om na my woorde te luister, wat wandel in die verharding van hulle hart en agter ander gode aan loop om hulle te dien en hul daarvoor neer te buig — hulle moet word soos hierdie gord wat waardeloos is.
Verken JEREMIA 13:10
4
JEREMIA 13:15
Luister en merk op; verhef julle nie, want die HERE het gespreek!
Verken JEREMIA 13:15
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's