YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 13:15

JEREMIA 13:15 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet gehoorsaam wees en luister, julle moenie hoogmoedig wees nie, want die Here praat.

Deel
Lees JEREMIA 13

JEREMIA 13:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Luister en merk op; verhef julle nie, want die HERE het gespreek!

Deel
Lees JEREMIA 13

JEREMIA 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister, gee aandag! Moenie so hoogmoedig wees nie: die Here het gepraat!

Deel
Lees JEREMIA 13

JEREMIA 13:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Luister, gee aandag! Moenie hovaardig wees nie, want die HERE praat.

Deel
Lees JEREMIA 13

JEREMIA 13:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Luister en luister; wees nie trots nie, want die HERE het gespreek.

Deel
Lees JEREMIA 13

JEREMIA 13:15 Die Boodskap (DB)

Luister, gee ’n bietjie aandag! Moenie so arrogant wees nie, dit is die Here wat met julle gepraat het.

Deel
Lees JEREMIA 13

JEREMIA 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister, gee ’n bietjie aandag! Moenie so arrogant wees nie, want dit is die HERE wat praat

Deel
Lees JEREMIA 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's