YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf HÁBAKUK 2

1

HÁBAKUK 2:2-3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe antwoord die HERE my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees. Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie

Vergelyk

Verken HÁBAKUK 2:2-3

2

HÁBAKUK 2:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos die waters die seebodem oordek.

Vergelyk

Verken HÁBAKUK 2:14

3

HÁBAKUK 2:20

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die HERE is in sy heilige tempel — swyg voor Hom, o ganse aarde!

Vergelyk

Verken HÁBAKUK 2:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor HÁBAKUK 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest