YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf II TIMÓTHEÜS 4

1

II TIMÓTHEÜS 4:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 4:7

2

II TIMÓTHEÜS 4:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 4:2

3

II TIMÓTHEÜS 4:3-4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

want daar sal 'n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle 'n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 4:3-4

4

II TIMÓTHEÜS 4:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van 'n evangelis; vervul jou bediening.

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 4:5

5

II TIMÓTHEÜS 4:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.

Vergelyk

Verken II TIMÓTHEÜS 4:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor II TIMÓTHEÜS 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest