YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf I SAMUEL 4

1

I SAMUEL 4:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Net toe hy melding maak van die ark van God, val hy agteroor van die stoel af aan die kant van die poort, sodat hy sy nek gebreek en gesterf het; want die man was oud en swaar. En hy het Israel veertig jaar lank gerig.

Vergelyk

Verken I SAMUEL 4:18

2

I SAMUEL 4:21

Afrikaans 1933/1953

AFR53

maar die seuntjie Íkabod genoem en gesê: Weggevoer is die eer uit Israel — met die oog op die wegneming van die ark van God en met die oog op haar skoonvader en haar man.

Vergelyk

Verken I SAMUEL 4:21

3

I SAMUEL 4:22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En sy het gesê: Weggevoer is die eer uit Israel, omdat die ark van God geneem is.

Vergelyk

Verken I SAMUEL 4:22

Gratis leesplanne en oordenkings oor I SAMUEL 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's