YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 SAMUEL 4:22

1 SAMUEL 4:22 Bybel vir almal (ABA)

Sy het gesê: “Ja, die Here is weg uit die land Israel, want die Filistyne het die kis van God gevat.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 4

1 SAMUEL 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En sy het gesê: Weggevoer is die eer uit Israel, omdat die ark van God geneem is.

Deel
Lees 1 SAMUEL 4

1 SAMUEL 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ja,” het sy gesê, “die eer is weggevat uit Israel, want die ark van God is gevat.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 4

1 SAMUEL 4:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy het gesê: “Die eer is weggevoer uit Israel,” omdat die ark van God weggevoer is.

Deel
Lees 1 SAMUEL 4

1 SAMUEL 4:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê sy: Die heerlikheid het van Israel gewyk, want die ark van God is geneem.

Deel
Lees 1 SAMUEL 4

1 SAMUEL 4:22 Die Boodskap (DB)

Sy het weer gesê: “Israel se eer is weg, want die ark van God is weggevat.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 4

1 SAMUEL 4:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het gesê: “Die eer is weggeneem uit Israel, want die ark van God is buitgemaak.”

Deel
Lees 1 SAMUEL 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's