YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf I KORINTHIËRS 3

1

I KORINTHIËRS 3:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?

Vergelyk

Verken I KORINTHIËRS 3:16

2

I KORINTHIËRS 3:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.

Vergelyk

Verken I KORINTHIËRS 3:11

3

I KORINTHIËRS 3:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei.

Vergelyk

Verken I KORINTHIËRS 3:7

4

I KORINTHIËRS 3:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.

Vergelyk

Verken I KORINTHIËRS 3:9

5

I KORINTHIËRS 3:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit aanwys, omdat dit deur vuur openbaar gemaak word; en die vuur sal elkeen se werk op die proef stel, hoedanig dit is.

Vergelyk

Verken I KORINTHIËRS 3:13

6

I KORINTHIËRS 3:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar hy wat plant en hy wat natmaak, is een, maar elkeen sal sy eie loon volgens sy eie arbeid ontvang.

Vergelyk

Verken I KORINTHIËRS 3:8

7

I KORINTHIËRS 3:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word

Vergelyk

Verken I KORINTHIËRS 3:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KORINTHIËRS 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's