YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 3:9

1 KORINTIËRS 3:9 Bybel vir almal (ABA)

Ons werk almal saam vir God. En julle is soos 'n stuk grond waar God besig is om te werk. Julle is 'n gebou van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 3

1 KORINTIËRS 3:9 Bybel vir almal (ABA)

Ons werk almal saam vir God. En julle is soos 'n stuk grond waar God besig is om te werk. Julle is 'n gebou van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 3

1 KORINTIËRS 3:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 3

1 KORINTIËRS 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God. Julle is ook die gebou van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 3

1 KORINTIËRS 3:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons is medewerkers van God; julle is God se saailand, God se bouwerk.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 3

1 KORINTIËRS 3:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want ons is arbeiders saam met God: julle is die landbouer van God, julle is God se gebou.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 3

1 KORINTIËRS 3:9 Die Boodskap (DB)

Ek en Apollos is maar net mense wat die voorreg het om God te help. En julle is die mense wat God vir ons gegee het om te help. ’n Mens kan julle, as die Here se gemeente, ook vergelyk met ’n gebou wat aan God behoort.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 3

1 KORINTIËRS 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is Gód se werkspan. Julle is Gód se saailand, Gód se gebou, nie ons s’n nie.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's