Omdat ons onskuldig verklaar is, sal daar daarom deur vertroue, vir ons vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid by God wees deur ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een,
want in Hom is ons, deur vertroue, waarin ons staan, in hierdie onverdiende guns ingebring en ons verheug ons in die versekerde verwagting van die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God.