maar so waar as Ek leef en die hele aarde met יהוה se Gemanifesteerde Teenwoordigheid vol sal word,
al die manne wat My Gemanifesteerde Teenwoordigheid en My tekens gesien het, wat Ek in Mitzrayim en in die woestyn gedoen het en My nou hierdie tien maal getoets het en nie gehoorsaam was aan My stem nie,
hulle sal die land nie sien, wat Ek aan hulle vaders, met ’n eed, beloof het nie en ook sal niemand wat My verwerp het, dit sien nie