Numeri 14:6-7
Numeri 14:6-7 SPC
Y’hoshua, die seun van Nun en Kalev, die seun van Y’funneh, twee van dié wat die land verken het, het hulle klere geskeur en met die hele vergadering van die seuns van Yisra’el gepraat en gesê: “Die land waardeur ons gegaan het om dit te verken, is ’n uitsonderlike goeie land.


