Dit het gebeur dat, tydens die tyd toe hy al die mense gedoop het, hy Yeshua ook gedoop het. Terwyl Hy besig was om te bid, het die hemel oopgegaan
en die Gees wat Afgesonderd is het in fisiese vorm, soos ’n duif, Mat 3:16 Mar 1:10 op Hom neergedaal en ’n stem het uit die hemel gekom wat sê: “Jy is My Seun, wat Ek lief het; Luk 3:38 Rom 8:29 1 Kor 15:45 2 Kor 6:18 oor Wie Ek tevrede is.” Heb 1:5