1
Lukas (Afr Name) 22:42
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en gesê: “Vader, as U so wil, neem hierdie beker van My af weg! Laat dit nogtans wees volgens U wil en nie Myne nie!”
Vergelyk
Verken Lukas (Afr Name) 22:42
2
Lukas (Afr Name) 22:32
maar Ek het vir jou gebid dat jou vertroue nie sal faal nie en as jy die dag herstel is, moet jy jou broers versterk.”
Verken Lukas (Afr Name) 22:32
3
Lukas (Afr Name) 22:19
Hy neem brood en nadat Hy die dankgebed daaroor gebid het, breek Hy dit, gee dit aan hulle en sê: “Dít is My liggaam, wat in die plek van julle lewens gegee word; hierdie moet julle doen tot My gedagtenis.”
Verken Lukas (Afr Name) 22:19
4
Lukas (Afr Name) 22:20
Net so ook vir die beker ná die ete sê Hy: “Hierdie beker is Yir 31:30-34 die nuwe verbond in My bloed, Eks 24:3-8 wat om julle onthalwe gestort sal word.
Verken Lukas (Afr Name) 22:20
5
Lukas (Afr Name) 22:44
en in spanningsangs het Hy meer intens gebid en Sy sweet was soos bloeddruppels en Hy het op die grond neergeval.
Verken Lukas (Afr Name) 22:44
6
Lukas (Afr Name) 22:26
maar so moet julle nie wees nie. Die grootste onder julle moet word soos die kleinste en wie ’n leier is, soos een wat bedien
Verken Lukas (Afr Name) 22:26
7
Lukas (Afr Name) 22:34
Yeshua sê vir hom: “Ek sê vir jou, Shim’on, die haan sal vandag nie kraai voordat jy drie maal ontken het dat jy My ken nie.”
Verken Lukas (Afr Name) 22:34
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's