YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Levitikus 18

1

Levitikus 18:22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Jy mag nie lê by ’n manspersoon soos by ’n vrou nie. Dit is verwerplik.

Vergelyk

Verken Levitikus 18:22

2

Levitikus 18:23

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Jy mag met géén dier vleeslike gemeenskap hê om jou daardeur onrein te maak nie. ’n Vrou mag ook nie voor ’n dier gaan staan om daarmee gemeenskap te hê nie. Dit is ’n gruwelikheid.

Vergelyk

Verken Levitikus 18:23

3

Levitikus 18:21

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Jy mag geen van jou kinders gee om in vuur aan Molekh geoffer te word en die Naam (Karakter en Outoriteit) van jou God te onteer nie. Ek is יהוה.

Vergelyk

Verken Levitikus 18:21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 18

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest