YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 18:21

LEVITIKUS 18:21 Bybel vir almal (ABA)

Jy mag nie 'n kind of 'n kleinkind van jou offer vir Molek nie, jy mag nie die Naam van jou God ontwy nie. Ek is die Here.

Deel
Lees LEVITIKUS 18

LEVITIKUS 18:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En van jou kinders mag jy nie gee om vir Molog deur die vuur te laat deurgaan nie, dat jy die Naam van jou God nie ontheilig nie. Ek is die HERE.

Deel
Lees LEVITIKUS 18

LEVITIKUS 18:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy mag nie een van jou kinders wy aan Molek en só die Naam van jou God ontheilig nie. Ek is die Here.

Deel
Lees LEVITIKUS 18

LEVITIKUS 18:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ ‘ Jy mag nie iemand uit jou nageslag aanbied om hulle aan Moleg toe te wy nie. Jy mag nie die Naam van jou God ontheilig nie. Ek is die HERE.

Deel
Lees LEVITIKUS 18

LEVITIKUS 18:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En jy mag geen van jou nageslag vir Molog deur die vuur laat gaan nie, en jy mag die Naam van jou God nie ontheilig nie. Ek is die HERE.

Deel
Lees LEVITIKUS 18

LEVITIKUS 18:21 Die Boodskap (DB)

Jy mag nooit enige van jou kinders aan die afgod Molek gee en so jou God se Naam deur die modder sleep nie. Ek is tog mos die Here.

Deel
Lees LEVITIKUS 18

LEVITIKUS 18:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie enigeen van jou kinders as ’n offer aan Molek gee en so die Naam van jou God ontheilig nie. Ek is die HERE.

Deel
Lees LEVITIKUS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's