YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Hoshea 13

1

Hoshea 13:4

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Tog was Ek, יהוה, sedert die land van Mitzrayim jou God en buiten My moes jy geen God geken het nie, want daar is geen redder buiten My nie.

Vergelyk

Verken Hoshea 13:4

2

Hoshea 13:14

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Sal Ek hulle loskoop uit die krag van Sh’ol? Sal Ek hulle terugkoop uit die dood? Dood, waar is jou dorings? Sh’ol, waar is jou angel? Vertroosting is verborge vir My oë.

Vergelyk

Verken Hoshea 13:14

3

Hoshea 13:6

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Soos hulle hul weiding gehad het, het hulle versadig geword en versadig, het hulle verstand, wil en emosie hoogmoedig geword; daarom het hulle My vergeet.

Vergelyk

Verken Hoshea 13:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hoshea 13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest