1
Hebreërs 7:25
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en kan Hy ewige lewe gee aan hulle wat deur Hom naderkom na God toe, want Hy leef vir altyd en offer gebede in ons plek
Vergelyk
Verken Hebreërs 7:25
2
Hebreërs 7:26
want so ’n nie-Levitiese Hoofpriester is ook reg vir ons, rein, sonder boosheid, sonder ontering, wat afgesonderd is van sonde en wat hoër as die hemele opgelig is
Verken Hebreërs 7:26
3
Hebreërs 7:27
wat nie nodig het, soos die vorige hoofpriesters, om elke dag vir Sy eie sondes offers te bring en dan vir dié van die mense nie, want Hy het dit eenmalig gedoen deur Sy lewe te offer
Verken Hebreërs 7:27