1
Hebreërs 6:19
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
dit, wat vir ons soos ’n anker is, wat ons lewe vashou, dat dit nie beweeg sal word nie en binnekant die skeidingsgordyn ingaan
Vergelyk
Verken Hebreërs 6:19
2
Hebreërs 6:10
want God is nie boos dat Hy julle dade en die liefde wat julle in Sy Karakter en Outoriteit gewys het deurdat julle die afgesonderdes bedien het en nog bedien, sal ignoreer nie.
Verken Hebreërs 6:10
3
Hebreërs 6:18
sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, groot vertroosting kan hê - ons wat in Hom skuiling gesoek het - en sodat ons die versekerde verwagting en die belofte mag vasgryp
Verken Hebreërs 6:18
4
Hebreërs 6:1
As gevolg hiervan, laat ons nie by die aanvanklike boodskappe aangaande Die Gesalfde Een bly nie, maar na die volmaaktheid aangaan. Of lê julle weer ’n ander fondasie vir die wegdraai van dooie werke en vir vertroue in God
Verken Hebreërs 6:1