1
Havakkuk 1:5
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
“Kyk na die nasies! Neem waar! Wees verstom, verbaas, want Ek doen iets in julle dae wat julle nie sou glo as dit vertel word nie, Hand 13:41
Vergelyk
Verken Havakkuk 1:5
2
Havakkuk 1:2
Hoe lank, o יהוה, sal ek om hulp roep en U hoor nie? Ek roep uit tot U: “Geweld!” Tog red U nie.
Verken Havakkuk 1:2
3
Havakkuk 1:3
Waarom laat U my onregverdigheid sien en laat my kyk na boosheid? Ja, verwoesting en geweld is voor my; daar is stryd en twis styg op
Verken Havakkuk 1:3
4
Havakkuk 1:4
daarom word die wet geïgnoreer en die regverdige oordeel word nooit toegepas nie, want die bose omsingel die regverdige; daarom kom die reg verdraaid uit.
Verken Havakkuk 1:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's