HABAKUK 1:5
HABAKUK 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesê: “Julle moet na die volke kyk. Julle moet na hulle kyk, dan sal julle verbaas wees en nie weet wat om te sê nie. Ek sal nou iets doen, en julle sal dit nie glo wanneer mense dit vir julle vertel nie.
Deel
Lees HABAKUK 1HABAKUK 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aanskou onder die nasies en merk op, en staan verstom, verstom; want Ek gaan iets in julle dae doen wat julle nie sal glo as dit vertel word nie.
Deel
Lees HABAKUK 1HABAKUK 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het geantwoord: Kyk na die ander nasies: julle sal verstom staan oor wat julle sien. Ek gaan nog tydens julle lewe iets doen wat julle nie sal glo as dit vir julle vertel word nie.
Deel
Lees HABAKUK 1