1
Genesis 46:3
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy sê: “Ek is die Magtige God, die God van jou vader. Moenie bang wees om na Mitzrayim af te gaan nie, want Ek sal daar van jou ’n groot nasie maak.
Vergelyk
Verken Genesis 46:3
2
Genesis 46:4
Ek sal saam met jou afgaan na Mitzrayim en Ek sal opstaan en jou weer laat terugkom en Yosef sal sy hande op jou oë sit wanneer jy sterf.”
Verken Genesis 46:4
3
Genesis 46:29
Yosef het sy strydwa voorberei en opgegaan na Goshen om sy vader Yisra’el te ontmoet. Hy het homself voor hom gestel, hom om sy nek geval en lank op sy nek gehuil.
Verken Genesis 46:29
4
Genesis 46:30
Yisra’el sê vir Yosef: “Laat my nou sterf aangesien ek jou gesig gesien het en dat jy nog leef!”
Verken Genesis 46:30
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's