YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 46:30

GENESIS 46:30 Bybel vir almal (ABA)

Toe sê Jakob vir Josef: “Nou is ek tevrede, nou kan ek sterf. Ek het jou weer gesien, ek het gesien jy lewe nog.”

Deel
Lees GENESIS 46

GENESIS 46:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Israel sê vir Josef: Nou kan ek sterwe nadat ek jou aangesig gesien het, dat jy nog leef!

Deel
Lees GENESIS 46

GENESIS 46:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Israel vir Josef: “Nou kan ek maar sterf. Ek het jou gesien. Jy lewe nog!”

Deel
Lees GENESIS 46

GENESIS 46:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Israel sê toe vir Josef: “Ek kan nou maar sterf, noudat ek jou gesig gesien het, gesien het dat jy nog leef.”

Deel
Lees GENESIS 46

GENESIS 46:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Israel vir Josef: Laat my nou sterwe, aangesien ek jou aangesig gesien het, omdat jy nog lewe.

Deel
Lees GENESIS 46

GENESIS 46:30 Die Boodskap (DB)

Vir Jakob was die ontmoeting amper te oorweldigend. Toe hy uiteindelik kon praat, het hy net gesê: “Nou kan ek maar sterf, want ek weet Josef leef - ek het hom gesien.”

Deel
Lees GENESIS 46

GENESIS 46:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Jakob vir Josef: “Nou kan ek maar sterf, want ek het jou met my eie oë gesien en weet nou dat jy nog lewe.”

Deel
Lees GENESIS 46
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's