1
Genesis 40:8
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hulle antwoord hom: “Ons het elkeen ’n droom gehad en daar is niemand wat dit kan uitlê nie.” Yosef vra vir hulle: “Behoort uitlegging nie aan God nie? Vertel my asseblief.”
Vergelyk
Verken Genesis 40:8
2
Genesis 40:23
Tog het die hoof van die skinkers nie aan Yosef gedink nie, maar hom vergeet.
Verken Genesis 40:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's