GENESIS 40:23
GENESIS 40:23 Bybel vir almal (ABA)
Die hoof van die skinkers het nie toe aan Josef gedink nie, hy het vergeet van hom.
Deel
Lees GENESIS 40GENESIS 40:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die voorman van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, maar hom vergeet.
Deel
Lees GENESIS 40GENESIS 40:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die hoof van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, hy het van Josef vergeet.
Deel
Lees GENESIS 40GENESIS 40:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hoof van die skinkers het egter nie weer aan Josef gedink nie; hy het hom vergeet.
Deel
Lees GENESIS 40GENESIS 40:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die hoof van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, maar hom vergeet.
Deel
Lees GENESIS 40