YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Genesis 27

1

Genesis 27:28-29

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

daarom gee God jou van die dou van die hemel en van die vet van die grond van die aarde en oorvloed van graan en druiwesap. Volke sal jou dien en nasies sal voor jou neerbuig. Wees ’n heerser oor jou broers en laat die seuns van jou moeder voor jou neerbuig. Vervloek is elkeen wat jou vloek en geseënd is hulle wat jou seën.”

Vergelyk

Verken Genesis 27:28-29

2

Genesis 27:36

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

`Esav sê: “Word hy nie na regte Ya’akov genoem omdat hy my nou twee keer onderkruip het nie? Hy het my eersgeboortereg gevat en let op, hy het nou my seën gevat!” Hy vra: “Het u geen seën vir my oorgehou nie?”

Vergelyk

Verken Genesis 27:36

3

Genesis 27:39-40

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Sy vader Yitz’gak antwoord en sê vir hom: “Let op, jou blyplek sal wees in die vetheid van die aarde en in die dou van die hemel daarbo. Jy sal deur jou swaard leef en jy sal jou broer dien, maar dit sal gebeur dat as jy rusteloos raak, jy sy juk van jou nek af sal breek.”

Vergelyk

Verken Genesis 27:39-40

4

Genesis 27:38

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

`Esav vra vir sy vader: “Het u net een seën, my vader? Seën my; my ook, o my vader!” `Esav het sy stem opgelig en gehuil.

Vergelyk

Verken Genesis 27:38

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 27

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's