1
Genesis 14:20
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en geseënd is El-`Elyon, wat u vyande in u hand gegee het.” Toe gee Avram hom ’n tiende van alles. Heb 7:12
Vergelyk
Verken Genesis 14:20
2
Genesis 14:18-19
Malki-Tzedek, die koning van Shalem, Ps 76:2 nie-Levitiese priester van El-`Elyon (Die Allerhoogste, Magtige God), het brood en wyn uitgebring en hom geseën en gesê: “Geseënd is Avram deur El-`Elyon, die Skepper van hemele en aarde
Verken Genesis 14:18-19
3
Genesis 14:22-23
maar Avram antwoord die koning van S’dom: “Ek het my hand opgelig voor יהוה, El-`Elyon, die Skepper van hemele en aarde sodat ek geen garingdraad of skoenriem sal vat en niks van enige iets wat u s’n is nie sodat u nie kan sê: ‘Ek het Avram ryk gemaak,’ nie
Verken Genesis 14:22-23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's