YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Dani'el 7

1

Dani'el 7:14

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Daar is aan Hom heerskappy en lof en eer en ’n Koninkryk gegee sodat al die volke, nasies en tale Hom sal dien; Sy Heerskappy is ’n ewige heerskappy wat nie sal verbygaan nie en Sy Koninkryk is een wat nie vernietig sal word nie.

Vergelyk

Verken Dani'el 7:14

2

Dani'el 7:13

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ek het in die nagtelike visioen gesien en let op, Een soos die Seun van ’n mens het met die wolke van die hemel gekom en Hy het na die Hoogwaardige van dae (Ewigdurende) gekom en hulle het Hom na Hom toe gebring.

Vergelyk

Verken Dani'el 7:13

3

Dani'el 7:27

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Die heerskappye en die grootheid van die koninkryk onder die ganse hemel sal gegee word aan die afgesonderde volk van die Allerhoogste, wie se Koninkryk ’n ewige koninkryk is en al die heerskappye sal Hom dien en gehoorsaam.”

Vergelyk

Verken Dani'el 7:27

4

Dani'el 7:18

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar die afgesonderdes van die Allerhoogste sal die Koninkryk ontvang en dit besit vir ewig en ewig.”

Vergelyk

Verken Dani'el 7:18

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest