YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DANIËL 7:18

DANIËL 7:18 Bybel vir almal (ABA)

Maar die gewyde mense van die Hoogste God sal konings word wat altyd sal regeer, ja, ewig en altyd.’

Deel
Lees DANIËL 7

DANIËL 7:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en die heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap ontvang, en hulle sal die koninkryk in besit neem tot in ewigheid, ja, tot in alle ewigheid.

Deel
Lees DANIËL 7

DANIËL 7:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die heiliges van die Allerhoogste sal die koninklike heerskappy ontvang en dit vir altyd besit.

Deel
Lees DANIËL 7

DANIËL 7:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

maar die •heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap ontvang, en hulle sal die koninkryk in besit neem vir ewig en altyd.’

Deel
Lees DANIËL 7

DANIËL 7:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar die heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap neem en die koninkryk in besit neem vir ewig, ja tot in ewigheid.

Deel
Lees DANIËL 7

DANIËL 7:18 Die Boodskap (DB)

Maar op die ou end sal die mense wat aan die Allerhoogste behoort, as konings heers en hulle sal vir ewig regeer.

Deel
Lees DANIËL 7

DANIËL 7:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die heilige mense van die Allerhoogste sal egter uiteindelik die koninkryk ontvang. Hulle sal regeer vir altyd en ewig.”

Deel
Lees DANIËL 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's