YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Dani'el 12

1

Dani'el 12:3

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hulle wat goed gedoen het en die manne van insig sal skyn soos die glans van die uitspansel en die wat weggedraai het na onpartydige opregtheid sal skyn en wees soos die sterre vir ewig en ewig

Vergelyk

Verken Dani'el 12:3

2

Dani'el 12:2

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Baie van dié wat in die stof van die aarde slaap, sal wakker word, sommige tot die ewige lewe en sommige tot vernedering en ewige verwerping.

Vergelyk

Verken Dani'el 12:2

3

Dani'el 12:1

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

In daardie tyd sal Mikha’el, die groot boodskapper wat bevel het oor jou volk, opstaan en daar sal ’n tyd van moeilikheid wees soos nog nooit sedert die begin van die wêreld nie en in daardie tyd sal sommige van jou volk bevry word, elkeen wie se naam, opgeskryf in die boekrol, gevind sal word.

Vergelyk

Verken Dani'el 12:1

4

Dani'el 12:10

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Baie sal gekies word en wit gemaak en getoets word, maar die sondaars sal voortgaan om te sondig en geeneen van die bose mense sal verstaan nie, maar hulle wat goeie werke gedoen het, sal verstaan.

Vergelyk

Verken Dani'el 12:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor Dani'el 12

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest