DANIËL 12:2
DANIËL 12:2 Bybel vir almal (ABA)
Baie mense wat nou in hulle grafte slaap, sal wakker word. Party mense sal altyd lewe, en God sal party mense vir altyd verneder en haat.
Deel
Lees DANIËL 12DANIËL 12:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En baie van die wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe en sommige tot groot smaadheid, vir ewig afgryslik.
Deel
Lees DANIËL 12DANIËL 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baie van dié wat ontslaap het, sal uit die graf opstaan, party tot die ewige lewe en party tot ewige skande en veragting.
Deel
Lees DANIËL 12