1
'Amos 2:6
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
So sê יהוה: “Oor drie oortredinge van Yisra’el, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie omdat hulle die onpartydige en opregte vir silwer verkoop het en die behoeftige vir ’n paar sandale waarmee hulle in die stof van die aarde trap
Vergelyk
Verken 'Amos 2:6
2
'Amos 2:4
So sê יהוה: “Oor drie oortredinge van Y’hudah, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie omdat hulle die wet van יהוה verwerp het en nie Sy instellings onderhou het nie; hulle leuens het hulle ook verlei, dié waar agter hulle vaders aangeloop het.
Verken 'Amos 2:4
3
'Amos 2:7
hulle onderdruk die hulpeloses en weerhou regverdige oordeel van die vaderloses en ’n man en sy vader gaan in by dieselfde jongmeisie om My afgesonderde Naam te onteer.
Verken 'Amos 2:7