YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Handelinge 13

1

Handelinge 13:2-3

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Terwyl hulle besig was om God te aanbid en te vas, het die Gees wat Afgesonderd is vir hulle gesê: “Sonder Bar-Nabba en Sha’ul vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.” Nadat hulle gevas, gebid en hulle die hande opgelê het, het hulle hul uitgestuur.

Vergelyk

Verken Handelinge 13:2-3

2

Handelinge 13:39

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en dat elkeen wat vertrou, deur Hom onskuldig verklaar word van alles waarvan julle deur die wet van Mosheh nie onskuldig verklaar kon word nie.

Vergelyk

Verken Handelinge 13:39

3

Handelinge 13:47

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

want so het ons Meester ons beveel, soos dit geskryf is: ‘Ek het U ’n Lig vir die nasies gemaak, om tot lewe te wees tot aan die eindes van die aarde’.” Yes 49:6

Vergelyk

Verken Handelinge 13:47

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's