YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Thessalonisense 3

1

2 Thessalonisense 3:3

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar יהוה is vertrouenswaardig - Hy wat julle sal beskerm en julle sal bevry van boosheid.

Vergelyk

Verken 2 Thessalonisense 3:3

2

2 Thessalonisense 3:5

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ons Meester sal julle verstand, wil en emosie lei in die verkondiging van die goeie boodskap van Die Gesalfde Een tot binne-in die liefde van God in!

Vergelyk

Verken 2 Thessalonisense 3:5

3

2 Thessalonisense 3:6

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ons beveel julle, my broers, in die Karakter en Outoriteit van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, dat julle jul afskei van elke broer wat sleg en boos leef en nie volgens die opdragte wat hulle van ons ontvang het nie

Vergelyk

Verken 2 Thessalonisense 3:6

4

2 Thessalonisense 3:2

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en dat ons gered sal word van bose en wrede mense, want nie almal vertrou nie

Vergelyk

Verken 2 Thessalonisense 3:2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest