YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 TESSALONISENSE 3:5

2 TESSALONISENSE 3:5 Bybel vir almal (ABA)

Ons bid dat die Here julle sal lei om nog beter te verstaan hoe lief God is vir die mense van die wêreld en hoe Christus aangehou het om te doen wat sy Vader wil hê. Daarom kan ons dit ook doen.

Deel
Lees 2 TESSALONISENSE 3

2 TESSALONISENSE 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mag die Here julle harte rig tot die liefde van God en die lydsaamheid van Christus!

Deel
Lees 2 TESSALONISENSE 3

2 TESSALONISENSE 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die Here julle gedagtes rig op die liefde van God en die volharding van Christus!

Deel
Lees 2 TESSALONISENSE 3

2 TESSALONISENSE 3:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag die Here julle harte rig op die liefde van God en die volharding van •Christus.

Deel
Lees 2 TESSALONISENSE 3

2 TESSALONISENSE 3:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die Here rig julle harte op die liefde van God en op die geduldige wat op Christus wag.

Deel
Lees 2 TESSALONISENSE 3

2 TESSALONISENSE 3:5 Die Boodskap (DB)

Mag die Here julle gedagtes aanraak sodat julle heeltyd sal fokus op God se groot liefde. En mag julle ook verstaan wat Christus alles vir ons opgeoffer het sodat julle ook enduit agter Hom sal aanstap.

Deel
Lees 2 TESSALONISENSE 3

2 TESSALONISENSE 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag die Here julle hele lewe instel op God se liefde en die volharding wat Christus aan ons gee.

Deel
Lees 2 TESSALONISENSE 3

2 TESSALONISENSE 3:5

2 TESSALONISENSE 3:5 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's