YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Korinthiërs 11

1

2 Korinthiërs 11:14-15

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en geen wonder nie, as hy, wat die teëstander is, homself voordoen as ’n boodskapper van lig! Dit is daarom niks groots wanneer sy diensknegte hulle ook voordoen as diensknegte van onpartydige opregtheid nie, maar hulle einde sal wees volgens hulle dade.

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 11:14-15

2

2 Korinthiërs 11:3

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar ek is bang dat, net soos die slang vir Havah deur sy listigheid mislei het, julle denke net so korrup gemaak is, weg van die eenvoudigheid wat by Die Gesalfde Een is

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 11:3

3

2 Korinthiërs 11:30

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

As daar geroem moet word, sal ek in my swakheid roem.

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 11:30

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 11

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest