1
1 Timotheos 6:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Veg in die goeie geveg van vertroue en gryp na die ewige lewe; die dinge waartoe jy ook geroep is en ’n goeie belydenis wat jy verklaar het voor baie getuies.
Vergelyk
Verken 1 Timotheos 6:12
2
1 Timotheos 6:10
want die wortel van al hierdie booshede is die liefde vir geld. Daar is sommige wat dit begeer het, van die vertroue afgedwaal het en vir hulleself baie smarte gebring het
Verken 1 Timotheos 6:10
3
1 Timotheos 6:6
Ons voordeel uit die aanbidding van God is groot in dit wat nodig is, want ons het genoeg
Verken 1 Timotheos 6:6
4
1 Timotheos 6:7
want ons het niks in die wêreld ingebring nie en ons weet dat ons ook niks daaruit kan uit vat nie
Verken 1 Timotheos 6:7
5
1 Timotheos 6:17
Beveel die wat in dié wêreld ryk is om nie trots te wees nie en om ook nie hulle vertroue te plaas op die onsekerheid van rykdom nie, maar op die lewende God wat aan ons alles ryklik gee vir ons vertroosting en versterking
Verken 1 Timotheos 6:17
6
1 Timotheos 6:9
maar die wat begeer om ryk te wees, word oorweldig deur versoekings en toetsinge en dwase en bose begeertes en mense sink weg in korrupsie en in vernietiging
Verken 1 Timotheos 6:9
7
1 Timotheos 6:18-19
en hulle moet goeie dade doen en ryk wees in goeie dade, gereed wees om te gee en te deel en hulle sal vir hulleself ’n goeie fondasie lê vir die toekoms sodat hulle die ware lewe mag aangryp.
Verken 1 Timotheos 6:18-19