1
1 Timotheos 5:8
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
maar iemand, veral iemand wat deel is van dié wat vertrou, wat nie vir sy eie huisgenote sorg nie, het die vertroue verwerp en is slegter as ’n ongelowige.
Vergelyk
Verken 1 Timotheos 5:8
2
1 Timotheos 5:1
’n Ouer man moet jy nie bestraf nie, maar versoek hom soos ’n vader, die wat jonk is, soos jou broers
Verken 1 Timotheos 5:1
3
1 Timotheos 5:17
Oudstes wat goed regeer, verdien dubbele eer, veral die wat hard werk in die boodskap en in lering
Verken 1 Timotheos 5:17
4
1 Timotheos 5:22
Moenie haastig iemand die hande oplê nie en moet ook nie deel in die sondes van vreemdelinge nie. Hou jouself rein.
Verken 1 Timotheos 5:22