1
1 Timotheos 4:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees ’n voorbeeld vir die wat vertrou: in boodskap, in optrede, in liefde, in vertroue en in reinheid.
Vergelyk
Verken 1 Timotheos 4:12
2
1 Timotheos 4:8
want liggaamlike oefening is vir nou ’n bietjie voordelig, maar onpartydige opregtheid is voordelig vir alles en dit het ’n belofte van lewe, vir nou en vir die tyd wat kom.
Verken 1 Timotheos 4:8
3
1 Timotheos 4:16
Gee aandag aan jouself en jou leer en volhard daarin, want deur dit te doen, sal jy en dié wat jou hoor, lewe.
Verken 1 Timotheos 4:16
4
1 Timotheos 4:1
Die Gees sê duidelik dat hulle in die laaste dae een vir een die vertroue sal verlaat en na misleidende geeste en leringe van demone sal luister
Verken 1 Timotheos 4:1
5
1 Timotheos 4:7
Bly weg van ouvroustories en oefen jouself in onpartydige opregtheid
Verken 1 Timotheos 4:7
6
1 Timotheos 4:13
Totdat ek kom, wees ywerig in lees, in gebed en in lering.
Verken 1 Timotheos 4:13