YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Korinthiërs 9

1

1 Korinthiërs 9:25-26

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Elkeen wat aan ’n kompetisie deelneem, dissiplineer sy gedagtes: húlle om ’n verganklike kroon te ontvang, maar ons ’n onverganklike. Ek hardloop daarvolgens soos een wat nie onseker is nie, ek neem deel soos een wat nie in die lug slaan nie

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 9:25-26

2

1 Korinthiërs 9:27

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar ek dissiplineer my liggaam en maak dit gehoorsaam sodat ek nie terwyl ek vir ander verkondig het, self verwerplik sou wees nie.

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 9:27

3

1 Korinthiërs 9:24

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Weet julle nie dat die wat in die stadion hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys kry nie? Hardloop op so manier dat julle dit sal kry.

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 9:24

4

1 Korinthiërs 9:22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ek was by die swakkes as swak om die swakkes te wen; vir almal het ek alles geword om almal te red

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 9:22

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest