1
Openbaring 5:9
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
wat ’n nuwe lofprysingslied sing en sê: “U is waardig om die boekrol op te tel en sy seëls los te maak, want U is doodgemaak en het ons vanuit elke stam, volk en nasie, met U bloed, vir God losgekoop
Vergelyk
Verken Openbaring 5:9
2
Openbaring 5:12
en hulle het met ’n harde stem gesê: “Die Lam wat doodgemaak is, is waardig om die krag, rykdom, wysheid, mag, eer, lof, grootheid en seën te ontvang.”
Verken Openbaring 5:12
3
Openbaring 5:10
en U het hulle, vir ons God se Koninkryk, priesters en konings gemaak en hulle sal oor die aarde heers.”
Verken Openbaring 5:10
4
Openbaring 5:13
Elke skepsel wat in die hemel, op die aarde, onder die aarde en in die see is; alles wat daarin is, het ek gehoor sê: “Aan Hom wat op die troon sit en aan die Lam: Seën, eer, lof, grootheid en heerskappy vir tydlose ewigheid!”
Verken Openbaring 5:13
5
Openbaring 5:5
Een van die oudstes sê vir my: “Moenie huil nie. Let op, die Leeu vanuit die stam van Y’hudah, die wortel van Dawid, is waardig om die boekrol en sy sewe seëls oop te maak.”
Verken Openbaring 5:5